Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die munisipale bestuurder van die Mosselbaai-munisipaliteit, adv Thys Giliomee was vandag met die amptelike opening van die Mosselbaai-glybaan of zipline soos dit algemeen bekend is, die eerste lid van die publiek wat dié 1100m avontuur beleef het.
Fotogalery: Mosselbaai 'zipline' open
Jannie du Plessis van die Mossel Bay Advertiser het hom oor sy indrukke voor en na uitgevra:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'