In dié Beterbalkompetisie het die volgende pare die beste gevaar: 1. Hardus van Zyl en Henk Pienaar 45; 2. Willie en Willem van Wyk 44; 3. Philip Fourie en JC Vorster 44; 4. Malan Cronje en Chris Feiertag 44; 5. Fanie Stander en Willie Oosthuizen 43; 6. Jaco Pienaar en Johan Muller 43.
In dié IPS-kompetisie het die volgende spe-lers die meeste punte behaal: 1. Thinus Prinsloo 43; 2. Hennie Pienaar 39; 3. Andries van Schalkwyk 36; 4. André Goetz 36; 5. Willem van Wyk 36; 6. Cassie Swanepoel 35.
Op 10 Januarie is daar 'n Beterbalkompetisie gehou met die volgende uitslag:

