MOSSELBAAI NUUS - Gesamentlike wetstoepassingsoperasies, wat vanjaar ook patrollies te voet, perd en vierwielmotorfietse insluit, word veral op bekende misdaadknelpunte toegepas om misdadigheid te voorkom en gemeenskapsveiligheid te verseker.
Mosselbaaiers word genooi om hierdie nuwe inisiatief te ondersteun deur veral gebottelde koue water of koeldrank by die Afriforum-geborgde beheersentrum by De Bakke Strand se parkeerterrein af te gee.
Verversings sal ook welkom wees.
Die beheersentrum is ingerig in 'n woonwa wat opsigtelik geparkeer is op die parkeerarea.
Die beheersentrum is ingerig in 'n woonwa wat opsigtelik geparkeer is op die parkeerarea.
Patrollies sal ook te perd gedoen word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'