MOSSELBAAI NUUS - Lede van die gemeenskap het verlede Woensdag in Civic Park byeengekom om oor die dwelmeuwel te gesels.
Hierna het hulle 'n straatoptog en bewusmakingsveldtog gehou waartydens hulle by huise en huiswinkels aangedoen het.
Raadslid Niklaas Booisen het die inisiatief gelei.
Lede van die gemeenskap byeen oor dwelmmisbruik.
Lede van die gemeenskap onder leiding van raadslid Niklaas Booisen (derde van regs) doen aan by 'n huis tydens 'n straatoptog teen dwelms.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'