Die Garden Route Relay het in Maart vanjaar vir die eerste keer plaasgevind.
Volgens een van die organiseerders, Merle Singh, sal volgende jaar se Relay op 7 Maart plaasvind en beplan hulle 'n selfs groter geleentheid.
"Wat ons graag wil hê is om nog nuwe spanne te werf vir volgende jaar se geleentheid," het sy gesê.

'Ons bring jou die nuutste Suid-Kaap nuus'