MOSSELBAAI NUUSFLITS - Die aanskakel van Mosselbaai se feesliggies om die begin van die Feesseisoen te vier het sopas plaasgevind.
'n Luisterryke program van musiek en sang het aan die geleentheid 'n feestelike atmosfeer gebied.
'n Gedeelte van die groot groep wat die geleentheid bygewoon het in die Harry Giddy park.
Een van die pragtige liggies wat vanaand aangeskakel is.
ARTIKEL & FOTO'S: TERSIA MARAIS, MOSSEL BAY ADVERTISER KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'