MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai se Van der Bank familie neem met liefdevolle herinneringe afskeid van hul pa, oupa en oupagrootjie, Ivan van der Bank.
Ivan het stil heengegaan op 28 Julie op die ouderdom van drie-en-tagtig.
Sy geliefdes wat agterbly is sy eggenoot Kathy, sy dogter Mariana en seun Louis, ses kleinkinders en drie agter-kleinkinders. “Vir altyd sal jy in ons harte leef. Rus sag by die voete van Jesus.”
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'