MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt herinner aan die Eden Karoo Wetenskap Ekspo wat Vrydag, 11 Augustus, in Punt se saal plaasvind.
Veertien skole, 110 leerders en 50 beoordelaars van regoor die Eden Karoo-streek is betrokke. Kom kyk gerus na die interessante wetenskaplike navorsing wat in ons streek plaasgevind het.
15:00-17:30: Uitstalling oop vir belangstellendes. Standaardekomitee besoek projekte. (SKOOLSAAL)
Exhibition opens to public. Standardising committee visits projects. (SCHOOL HALL)
17:30-18:00: Prysuitdelingseremonie. Aankondiging van nasionale Ekspo-groep. Groepfoto’s van alle wenners.
Prize giving ceremony. Announcement of national Expo group. Group photos of all winners.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'