GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die AGS Greenhaven in Groot-Brakrivier hou hierdie week 'n besielende evangelisasieveldtog.
Die geleentheid begin op Donderdag, 29 November en loop ten einde met 'n Waarderingsdiens op Sondag, 2 Desember om 09:00.
Donderdagaand, 29 November en Vrydag, 30 November se byeenkomste begin beide om 19:00.
Die prediker is evangelis James Davids.
Vir meer inligting, kontak pastoor Leon Prinsloo (082 458 5430).
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'