Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Vryskutfotograwe van die Mossel Bay Advertiser, Julian Scholtz en Grey Stopforth het Saterdag, 11 November die verrigtinge van die Kersliedere en aanskakel van die Kersliggies by die Harry Giddey-park oorkant die munisipaliteit in Marshstraat op foto’s en video vasgevang.
FOTOGALERY: Kersliggies aangeskakel
Die program het begin met verskeie optredes, gebede en die sing van Kersliedere, waarna die liggies omstreeks 19:55 aangeskakel is deur die uitvoerende burgemeester, raadsheer Dirk Kotzè.
VIDEO: Kersligte word aangeskakel in Mosselbaai
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'