Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park verwelkom met trots hulle nuwe personeellede, Eddie Prins, Hennie Otto en Seonaid Strydom op hulle eerste dag op skool.
Die leerders se opgewondenheid vir die eerste dag van skool was tasbaar by die skool.
"Mag elke Parkie hul vlerke sprei en hoë hoogtes bereik in 2022," het 'n Park woordvoerder gesê.
Fotogalery: Graad 1's verwelkom by Laerskool Park
Zané Landman, Fourie van Rensburg en Berenice Minnaar.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'