MOSSELBAAI NUUS - Die personeel van die Alma-kliniek het Mandeladag herdenk deur elkeen 'n kossoort uit hul koskas te skenk.
Hierdie items is in drie geskenkpakke opgemaak en lootjies vir gelukstrekkings is Maandag tydens Mandeladag-vieringe aan pasiënte by die kliniek uitgedeel.
Drie pasiënte het elk 'n geskenkpak gewen.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'