Woensdagaand gaan waarskynlik ‘n eens in ‘n leeftyd oomblik vir menige Mosselbaaier wees. Verseker dus dat u van vroegaand af gereed is om te hoor of Mosselbaai voorts die kroon as die Dorp van die Jaar 2017 gaan dra. Almal wat hul steun vir die dorp per SMS gewys is, is vas oortuig daar kan net een wenner wees: Mosselbaai.