Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Terwyl strande weer oop is en die publiek weer toegang tot die see het, is die gewilde ou voggies vanaf eergisteroggend, 2 Februarie weer te koop.
Dit volg na die aankondiging Maandagaand deur president Cyril Rhamaposa dat die verbod op drankverkope aangepas word.
Drank kan verkoop word vanaf 10:00 tot 18:00, Maandae tot Donderdae.
Die aanpassing van die aandklokreël vanaf 23:00 tot 04:00 gee restaurante en kroeë die geleentheid om later oop te bly en drank te bedien.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'