MOSSELBAAI NUUS - 'n Skool dolfyne is op Saterdag, 2 Julie afgeneem waar hulle by Tweede Strand in Danabaai in die branders baljaar.
Hierdie twee foto's is uitsonderlik en op die regte oomblik geneem.
Dolfyne swem in skole en hieride bewegings is een van hul taktieke om jag te maak op verskeie vissoorte.
Foto's: Frieda Prinsloo
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'