MOSSELBAAI NUUS - Juffrou Nina Mulder van Laerskool Hartenbos het op Saterdag, 8 Oktober aan die gewilde Meiringspoort half-marathon deelgeneem.
Verskeie onderwysers van die skool het vir die geleentheid voorberei en saam oor die eindstreep gedraf.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'