MOSSELBAAI NUUS - Hierdie honde, asook ander diere tans in die sorg van die plaaslike Dierebeskermingsverenging (DBV), is op soek na huise.
Vir meer inligting, kontak die DBV van Maandag tot Vrydag vanaf 09:00 - 16:00, asook Saterdae vanaf 09:00 - 11:00 (044 693 0824).
Daar is 'n groot verskeidenheid honde en katte beskikbaar vir aanneming by die Mosselbaai-tak van die Tuinroete DBV.
Tisha is 'n tefie en ongeveer een jaar oud.
Skye is 'n tefie en ongeveer twee jaar oud.
Milo is 'n reun en ongeveer een jaar oud.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'