MOSSELBAAI NUUS - Die polisie op Mosselbaai soek hierdie twee verdagtes in 'n diefstal saak MAS 01/11/2019.
Hulle het die klaer by Protea Hotel ontmoet die klaer se horlosie, selfoon en R5000 kontant was op die tafel.
Die klaer is badkamer toe en die verdagtes het die items en kontant gevat en geloop.
Indien enige lid van die publiek weet waar die twee manne hul bevind kan speurderkonstabel Ruhan du Plooy gekontak word op (044) 606 2850.
Die polisie op Mosselbaai soek hierdie twee verdagtes in 'n diefstal saak:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'