TUINROETE DISTRIKSNUUS - Michelle Reyneke van Mossel Bay Advertiser se baba, Natalia is Sondag, 22 Augustus in die St Matthew's kerk op Riversdal gedoop.
Michelle is ook in dié kerk getroud. Beide Michelle se ma, Shirley Coetzee, asook haar ouma Ruth Rudd, is in dié kerk aangeneem en getroud.
Ouma Ruth is steeds 'n lid van die gemeente. Shirley het voor haar aftrede ook by Mossel Bay Advertiser gewerk.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'