Video
MOSSELBAAI NUUS & VIDEO - Diaz Primêre Skool het op Erfenisdag ook geantwoord op die versoek dat Suid-Afrikaners die Jerusalema-dans moet doen.
Die personeel, uitgevat in hulle nuwe skoolbaadjies, het met oorgawe gedans en so ook van die leerders.
“Ons skool was oop op Erenisdag en toe doen ons die dans want dit vorm nou deel van ons erfenis in die sogenaamde nuwe normaal,” berig die skoolhoof, Genevieve Muller.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'