Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS - Die Dias Museum was vroeer vandag stampvol met gaste wat die spesiale verjaardagvieringe wou meemaak.
Daar is na toesprake geluister en 'n pragtige musiekprogram het gevolg wat vertolk is deur McCoy Marubata, Petronel Baard en Precious Nkrumah.
Die Portugese dansgroep het die eregaste nader getrek en daar is heerlik saamgedans alvorens die pragtige 30ste verjaardagkoek gesny en uitgedeel is.
Kyk 'n video hieronder:
Raadsheer Levendal op die dansvloer.
Mnr Tshikalange (TNPA), Portugese Konsul generaal mnr Arsenio, Minister Anroux Marais en Raadsheer Levendal.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'