TUINROETE NUUSFLITS - Die Tuinroete DBV doen ‘n ernstige beroep op die publiek om hulle te skakel by 044 878 1990 of by 072 287 1761 – noodnommer van Mosselbaai-tak, of 082 378 7834 noodnommer van George-tak) indien hul huise bedreig word en hulle moet ontruim sodat die DBV die diere in veilige bewaring kan plaas.
Veral diere wat aan kettings staan kan nêrens heen vlug nie.
MOENIE diere in huise toesluit nie, diere gaan dood van rookinaseming en kan ook doodbrand indien die huis sou brand.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'