MOSSELBAAI NUUS - 'n Dassie wat glo vasgesit het tussen rotse by die Punt op Mosselbaai is op Sondag, 8 Mei deur Mario Meyer van die Mosselbaai brand-, redding- en rampbestuursdiens gered.
Hier haal Meyer met die hulp van omstanders die dassie tussen die rotse uit.
Die reddingspoging was suksesvol gewees.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'