GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Tannie Das van Greunen is 'n bekende inwoner van Groot-Brakrivier.
Sy het op 2 November haar 88ste verjaarsdag saam met familie en vriende gevier.
Tannie Das woon reeds 24 jaar op die dorp en is veral bekend in die rolbalkringe.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'