MOSSELBAAI NUUS - Die afgelope week het al die damme in die Mosselbaai-streek se vlakke effens gestyg behalwe die Hartbeestkuildam.
Met goeie reën die afgelope week is die Ernest Robertsondam weer meer as 100% vol.
Die stand van damme is soos volg:
20 Junie
- Hartbeestkuildam - 15,86%
- Klipheuweldam - 6,28%
- Ernest Robertsondam - 95,12%
- Wolwedansdam - 83,11%
27 Junie
- Hartbeestkuildam - 15,9%
- Klipheuweldam - 5,99%
- Ernest Robertsondam - 100,95%
- Wolwedansdam - 89,41%
'We bring you the latest Mossel Bay, Garden Route news'