MOSSELBAAI NUUS - Die damme in die Mosselbaai-streek het nie veel verander nie. Die Wolwedansdam en Ernest Robertsondam het ietwat gestyg met laasgenoemde wat nou weer 100,27% vol is.
Die Klipheuweldam was verlede jaar die tyd 47,68% teenoor die huidige 15,90%.
Die damvlakke is as volg:
21 Maart
- Hartebeestkuildam – 6,64%
- Klipheuweldam – 17,41%
- Ernest Robertsondam – 98,49%
- Wolwedansdam – 87,49%
28 Maart
- Hartebeestkuildam – 6,64%
- Klipheuweldam – 15,90%
- Ernest Robertsondam - 100,27%
- Wolwedansdam – 88,80%
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'