MOSSELBAAI NUUS - Die Sektor 2 polisie van Da Gamaskop hou 'n buurtwag inligtingsessie op 9 November by die Volle Evangelie kerksaal.
Die kerk is geleë in Kamassiestraat, Hartenbos (skuins oorkant Aura Aesta).
Enigeen is welkom om dit by te woon.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'