GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die polisie op Groot-Brakrivier ondersoek 'n saak van brandstigting nadat twee strukture waarin mense in Mullerstraat woon, om 08:30 vanoggend afgebrand het.
Volgens die polisie, is daar geen aanduiding wat die oorsaak van die brand was nie en bestaan die vermoede dat iemand dit opsetlik aan die brand gesteek het.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'