MOSSELBAAI NUUSFLITS - 'n Plaaslike gesin het aansienlike skade gely in 'n brand in Solomonstraat, KwaNonqaba.
Die brand het gisteroggend, Sondag 5 November plaasgevind.
Die gesin is dakloos gelaat na die brand.
Die oorsaak van die brand word nog ondersoek.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar wees.
Lees 'n verwante artikel: Vrou deur vlamme verswelg
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'