Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Nooddienste is op 'n brandtoneel in Voorbaai.
Min inligting is op hierdie stadium bekend maar alles dui daar op dat die brand by 'n duikkloppersbesigheid ontstaan het waar verf gestoor word.
Ambulansdienste is besig om mense op die toneel te behandel vir vermoedelik rookinaseming.
Dit is onbekend of enige iemand brandwonde opgedoen het.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'