MOSSELBAAI NUUS - Die erns van ‘n motorfietsryer wat omstreeks 14:00 by Boland Park in ‘n botsing met ‘n voertuig betrokke was, is nog nie bevestig nie.
Volgens aanvanklike inligting, het ‘n voertuig ‘n U-draai gemaak waarna die motorfiets daarmee gebots het.
Die motorfietsryer, klaarblyklik ‘n Mosselbaaier, is per ambulans na ‘n plaaslike hospitaal geneem.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'