MOSSELBAAI NUUSFLITS - 'n Interessante oggend lê voor vir besoekers en pasiënte van die Alma Kliniek waar borskanker bespreek gaan word.
Onder meer sal die feit dat borskanker nie net by vroue voorkom nie, toegelig word en mans gaan gemotiveer word om ook vir die nodige toetse aan te meld.
Die oggend gesprek het om 10:00 begin.
'n Interessante oggend lê voor vir besoekers en pasiënte.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'