MOSSELBAAI NUUSFLITS - Volgens omstanders het 'n 'rubberduck' vanmiddag by die Punt in die moeilikheid beland.
Een persoon is beseer en is reeds hospitaal toe.
Beide persone het vis geskiet ten tye van die voorval.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar is.
'n NSRI voertuig en ambulans is daar om te help.
ARTIKEL & FOTO'S: TERSIA MARAIS, MOSSEL BAY ADVERTISER KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'