MOSSELBAAI NUUS - 'n Boot het na wat verneem word vanmiddag op die rivier op Groot-Brakrivier aan die brand geslaan.
Volgens inligting is die boot uit die water gesleep waarna die beboste gebied by die water aan die brand geslaan het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'