MOSSELBAAI NUUS - 'n Agt-en-dertigjarige voormalige boekhouer van Mosselbaai se grootste ouetehuis, Benevolent Park, verskyn op Woensdag, 28 Februarie in die Mosselbaai-streekhof op aanklagte van diefstal en bedrog van meer as R600 000.
Die verdagte is deur die Valke in hegtenis geneem en word daarvan beskuldig dat sy geld van die ouetehuis oor 'n tydperk van drie jaar gesteel het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'