MOSSELBAAI NUUS - 'n Biddag vir landbouers saam met Wes-Kaapse LUR van landbou, minister Ivan Meyer vind op Vrydag, 6 November vanaf 08:30 vir 09:30 tot 11:30 in die NG Kerk Brandwacht plaas.
Alle belangstellendes is welkom.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'