Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - 'n Groot aantal fietsryers het vanoggend op Erfenisdag (Maandag 24 September) vanaf Voorbaai na Brandwag gery as deel van 'n bewysmakingsrit vir die veiligheid van fietsryers op ons paaie.
Die Pedal Power Association is 'n nasionale organisasie wat hierdie geleenthede reël en die Mosselbaai-rit het ook deel uitgemaak van die Mosselbaai Sportfees.
Kyk 'n video hieronder.
'n Groot aantal fietsryers het deelgeneem.
Die Pedal Power Association is 'n nasionale organisasie wat hierdie geleenthede reël.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'