MOSSELBAAI NUUS - Danabaai-bewarea se algemene jaarvergadering vind op Dinsdag, 26 Oktober om 19:00 by die Danabaai-gemeenskapsaal in Distansstraat plaas.
Registrasie om te stem, om lidmaatskap te hernu of as nuwe lid aan te sluit kan vanaf 18:00 gedoen word. Lidmaatskap is R50 per persoon per jaar.
Belangstellendes kan op die volgende manier aansluit:
- By die Danabaai-veearts;
- By enige van die komiteelede;
- Per internetbetaling - stuur 'n e-pos met jou naam en Danabaai-straatadres na: conservancydanabay@gmail.com om die nodige inligting te ontvang;
- Tydens registrasie by die jaarvergadering.
Komiteelede sal genomineer en aangestel word. Slegs bewarealede mag nomineer en stem.
Annual General Meeting
The Dana Bay Conservancy Annual General Meeting will take place at 19:00 on Tuesday, 26 October, at the Dana Bay Community Hall in Distans Street.
From 18:00 you may register to vote, renew your membership or join as a new member. Membership fees are R50 per person per year.
You may join in the following ways:
• At the Dana Bay Veterinary Clinic;
• Via any of the committee members;
• Via EFT: send an email with your name and Dana Bay street address to: conservancydanabay@gmail.com to receive the necessary information;
• At the AGM during registration.
Committee members will be nominated and appointed. Only conservancy members may nominate and vote.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'