MOSSELBAAI NUUS - 'n Man in sy twintigerjare is Sondagmiddag, 24 Junie omstreeks 16:20 op Louis Fourieweg raakgery waar hy langs sy onklaar voertuig in die pad gestaan het.
Volgens inligting verskaf deur die Da Gamaskop-polisie het 'n wit Volkswagen Polo die man getref.
Hy is na 'n plaaslike hospitaal geneem waar hy mediese behandeling ontvang het vir 'n kopbesering.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'