MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai-gemeenskapspolisieforum hou op 7 November hulle algemene jaarvergadering in die speurdersaal van die Mosselbaai-polisiestasie in Georgeweg.
Die geleentheid begin om 17:00.
Vir meer inligting skakel, Leon van Dyk (082 651 6228).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'