MOSSELBAAI NUUS - ‘n Bekende prokureur en inwoner, Bertus du Toit is vanoggend, op Woensdag, 6 Oktober oorlede.
Du Toit was ‘n kranige drawwer en het verskeie kere aan die Comrades-marathon deelgeneem.
Hy was verbonde aan Oosthuizen Marais en Pretorius Prokureurs.
Du Toit was ook die beheerliggaam voorsitter van Laerskool Hartenbos waar sy kinders skoolgaan.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'