MOSSELBAAI NUUS - Kolonel Clive Kaptein, ‘n bekende in polisiekringe in die Suid-Kaap en tans sektorbevelvoerder van die Da Gamaskop-polisiesone, tree op 30 Junie uit diens om sy aftrede te gaan geniet.
Kol Kaptein het vandag, 23 Junie op sy 56ste verjaarsdag oor sy loopbaan met die Mossel Bay Advertiser gesels.
Lees meer in hierdie week se uitgawe, Vrydag beskikbaar.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'