Haar prokureur, Imke Dekker van Imke Dekker Prokureurs op Mosselbaai het haar afsterwe bevestig.
Murray, bekend as Afrikaanse skrywer van ten minste 131 boeke, was 'n inwoner van Santos Haven.
Volgens Dekker was Murray 'n baie private mens wat verkies het dat geen gedenkdiens vir haar gehou moet word na haar afsterwe nie.