Update
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die polisie op Groot-Brakrivier monitor die situasie waar stakende werknemers bande voor die Watson Skoenfabriek in Stasieweg brand.
Dit, te midde van 'n vergadering wat tussen partye vir vanmiddag belê is om 'n moontlike ooreenkoms tussen die werkgewers en vakbonde te bereik.
Volgens die polisie is die pad in Stasieweg versper.
Lees 'n verwante artikel: Staking by skoenfabriek op Groot Brak duur voort
Die polisie monitor die situasie.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'