MOSSELBAAI NUUS - Daphne James is al vir bykans 30 jaar 'n vrywilliger by Kansa.
Sy het internasionale erkenning vir haar onbaatsugtige werk in die versorging van kankerpasiënte gekry, deur benoem te word as 'n Global Hero of Hope.
Die toekenning is op 20 April amptelik tydens 'n ontbyt in die Bravo Lounge aan haar oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'