Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - ‘n Stoomlokomotief met die naam Amanda het vandag, op Vrydag, 9 September vir die eerste keer in jare op die spoorlyn in Hartenbos geloop.
Amanda maak ook vandag ‘n draai by Groot-Brakrivier.
Die Mossel Bay Advertiser-span is genooi om die spesiale rit mee te maak.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'