MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park is trots op hulle top 10 akademiese presteerders van die eerste kwartaal.
Sien foto's onder:
Die top 10 presteerders in graad 7 is: (agter) Jana du Pisani, Mishke Joubert, Handré du Plessis, Liya Swanepoel, Wilandri Crafford, (voor) Kayla Esselen, Hanno Louw, John-Matt le Roux, Eduan Hobbs en Charlotte Crafford.
Die eerste kwartaal se top 10 graad 6-leerders is: (agter) Jean-Pierre le Roux, Albert Swanepoel, Jan-Ockie Meyer, Evert Potgieter, (voor) Maia Leonard, Mila Wagenaar, Ruan van Zyl, Megan Conradie en Michelle Pretorius. Afwesig: Ingrid Marais.
Die graad 4 top 10 leerders is: (agter) Miette Steenkamp, Zoë Pienaar, Jean Schoeman, Louise du Pisani, Tanya de Lange, (voor) Evan Fourie, Anja Muller, Rossouw Gericke, Kayla Alkers en Delanu Hurter.
Die top 10 in graad 5 is: (agter) Richard Pretorius, Herco Beukes, Roelindi Pretorius, Mian Hurter, Reece Meyer, (voor) Ilane van Zyl, Steven Terblanche, Phoebe Janse van Rensburg, Pieter-Willem van Breda en Zehani Lodewyk.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'