MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai Besigheidskamer bied op Vrydag, 16 September vanaf 09:00 'n interessante aftreding-seminaar by die Diaz Hotel aan. Kontak Rene Malan (064 803 3303) as jy wil kom saamkuier.
Program
Effektiewe-aftredingseminaar
Fasiliteerder: Herman Labuschagne
- 09:00 - Registrasie en demonstrasie
- Koffie en Muffin
- 09:35 - Verwelkoming: Herman Labuschagne (MC)
- 09:45 - Oogmerk van werkswinkel: Fanus Truter
- 09:55 - OMP- Annemarie Pretorius
Boedels, testamente: bestorwe en lewende- en aansoeke vir kurators
- 10:05 - Vidamed – Arie Kade
Mediese fasiliteit en wat dit alles bied
- 10:15 - Munisipaliteit: Carel Venter
Goedkeuring van ontwikkelingsprojekte en die proses daarna
- 10:30 - Cape Estates – Arno de Vos
Ontwikkeling van aftreefasiliteite/estates
- 10:40 - PSG – Johan Lochner
- Hoe maak ek seker dat ek my geld vir aftrede reg belê?
- Hoe maak ek seker dat my geld enduit hou?
- 10:50 - Demonstrasie van atmosferiese water generator – gozone
- Hoe om water uit die lug te gebruik.
- 11:00 - AVBOB – SAKKIE
Aquamation and funerals in general
- 11:10 - MBBC – Kelly Fourie Barnard
HOA and contracts
- 11:20 - Moore
Finansiële beplanning en Trusts
- 11:30 - WGA – Wim van Zyl
- Bestuur van besigheidsrisiko’s
- Kontantvloei en skuldbestuur
- 11:40 - Samevatting Herman Labuschagne
- 11:45 - Afsluiting en middagete
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'