MOSSELBAAI NUUS - Die nuut gestigte tak van AfriForum Jeug op Mosselbaai het 'n kenmekaaraand gehou by die Hartenbos Seefront waar hulle vriendskaplik in kegelspel meegeding het.
Die groep het 'n opwindende program en hulle volgende aktiwiteit is op 26 Februarie by Oppie Plaas in Waboomskraal.
Kontak Abigail vir meer inligting (071 865 0300).
Abi Janse van Rensburg, Janie Lourens, Magnus Stone en Marthinus Stone tydens die kenmekaaraand.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'