MOSSELBAAI NUUS - Twee polisiebeamptes van die Mosselbaai-polisiestasie het op 7 September om 00:30 'n voertuig in Marshstraat afgetrek en verdagtes deursoek.
Sersant Pieter Coetzer en konstabel Devin Rabie het op 530g dagga afgekom en een verdagte gearresteer.
Die twee polisiebeamptes is bekend vir hulle goeie dwelmverwante arrestasies.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'